1 Chronicles 28:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit al my seuns, want die HERE het my baie seuns gegee, het Hy my seun Salomo gekies om op die troon van die koninkryk van die HERE oor Israel te sit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here het my baie kinders gegee, en onder hulle het Hy Salomo gekies om ná my op die troon van sy koninkryk van Israel te sit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En uit al my seuns--want die HERE het my baie seuns gegee--het Hy my seun Salomo verkies om te sit op die troon van die koningskap van die HERE oor Israel. |
| Afrikaans 1983 | Uit al my seuns, want die Here het my baie seuns gegee, het Hy my seun Salomo gekies om te sit op die troon van waar die Here self oor Israel regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En uit al my seuns – want die Here het vir my baie seuns gegee – het Hy my seun Salomo gekies om op die koninklike troon van die Here oor Israel te sit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het baie seuns vir my gegee, en van daardie seuns het Hy my seun Salomo gekies om op die troon te sit, die troon wat behoort aan die Here, die Koning van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die baie seuns wat die Here my gegee het, het Hy my seun Salomo gekies om na my koning te word van sy volk Israel. |