1 Chronicles 28:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En volgens gewig het hy goud gegee vir die tafels van toonbrood, vir elke tafel; en so ook silwer vir die silwertafels;
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het ook die hoeveelheid goud aangedui vir elke tafel waarop die heilige brode gesit moes word, en die hoeveelheid silwer vir ander tafels.
Afrikaans 1933/1953 en die goud volgens gewig vir die tafels van die toonbrode, vir elke tafel afsonderlik, en silwer vir die silwertafels;
Afrikaans 1983 oor die hoeveelheid goud vir elkeen van die tafels met die offerbrood, die silwer vir die silwertafels,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) saam met die goud – die gewig wat nodig was vir die tafels met die gerangskikte brood, die gewig van elke tafel en van die silwer vir die silwertafels;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het vir Salomo gesê hoeveel goud hulle moet gebruik vir die tafels waar die offer-brood moet staan, en hoeveel silwer hulle moet gebruik vir die silwertafels.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy het ook vir hom gesê hoeveel goud nodig sou wees vir die tafels met die offerbrood, en hoeveel silwer vir die silwertafels;