1 Chronicles 28:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het toe aan sy seun Salomo die voorbeeld gegee van die voorportaal en van sy huise en van sy skatkamers en van sy bovertrekke en van sy binnekamers en van die plek van die versoendeksel, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe het Dawid aan sy seun Salomo die planne gegee vir die voorportaal van die tempel, die ander geboue, die skatkamers, die bovertrekke, die binnevertrekke, die vertrek van die versoendeksel |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het aan sy seun Salomo 'n voorbeeld gegee van die voorportaal en die daarby behorende geboue, van sy skatkamers en sy bovertrekke en sy binnevertrekke en van die vertrek van die versoendeksel; |
| Afrikaans 1983 | Dawid het sy seun Salomo voorsien van 'n model van die voorportaal met die geboue wat daarby behoort: die voorraadkamers, soldervertrekke, binnevertrekke en die vertrek waarin die versoendeksel sou kom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het toe vir sy seun Salomo 'n plan van die •tempel se portaal, sy geboue, sy skatkamers, sy bovertrekke, sy binnevertrekke en die tuiste van die •versoendeksel gegee – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het vir sy seun Salomo planne gegee van die voorportaal en van die ander geboue by die tempel. Dit was planne van die kamers waar hulle die kosbare goed kon bêre, planne van die bo-kamers, die binneste kamers, en die kamer vir die deksel van die verbondskis. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het vir Salomo ’n bouplan gegee van die pilaargang met al die geboue wat daarmee saamgaan: die voorraadkamers, solderkamers, binnekamers en binneste heiligdom waar die ark se deksel sou kom. |