1 Chronicles 27:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die sesde owerste vir die sesde maand was Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; en in sy afdeling was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ira, seun van Ikkes van Tekoa, was bevelvoerder van die sesde afdeling, wat die sesde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die sesde vir die sesde maand was Ira, die seun van Ikkes, die Tekoïet; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend. |
| Afrikaans 1983 | Die sesde, vir die sesde maand, was Ira seun van Ikkes, uit Tekoa. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die sesde, vir die sesde maand, was Ira, seun van Ikkes, uit Tekoa. In sy afdeling was daar 24 000 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof vir die sesde maand was Ira seun van Ikkes van die stad Tekoa. Daar was 24 000 manne in sy groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ira, Ikkes se seun wat uit Tekoa gekom het, was in bevel van die sesde afdeling vir die sesde maand. |