1 Chronicles 27:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vyfde owerste vir die vyfde maand was Samhut, die Jisrahiet, en in sy afdeling was vier en twintig duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Samhut, die Jisragiet, was bevelvoerder van die vyfde afdeling, wat die vyfde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaans 1933/1953 Die vyfde vir die vyfde maand was die owerste Samhut, die Jisragiet; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaans 1983 Die vyfde, vir die vyfde maand, was die aanvoerder Samhut, uit Jisrag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vyfde, vir die vyfde maand, was die aanvoerder Samhut, uit Jisrag. In sy afdeling was daar 24 000 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof vir die vyfde maand was Samhut van die Serag-familie. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Samhut, afkomstig uit Jisrag, was in bevel van die vyfde afdeling vir die vyfde maand.