1 Chronicles 27:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vierde owerste vir die vierde maand was Asahel, die broer van Joab, en sy seun Sebadja ná hom; en in sy afdeling was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Asael, broer van Joab, was bevelvoerder van die vierde afdeling, wat die vierde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling. Asael is deur sy seun Sebadja opgevolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die vierde vir die vierde maand was Asahel, die broer van Joab, en ná hom sy seun Sebádja; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend. |
| Afrikaans 1983 | Die vierde, vir die vierde maand, was Asael broer van Joab en ná hom sy seun Sebadja. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vierde, vir die vierde maand, was Asael, die broer van Joab, en ná hom was dit sy seun Sebadja. In sy afdeling was daar 24 000 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof vir die vierde maand was Asael broer van Joab, en ná hom was sy seun Sebadja die hoof. Daar was 24 000 manne in sy groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Asael, Joab se broer, was in bevel van die vierde afdeling vir die vierde maand. Sy seun Sebadja het hom opgevolg. |