1 Chronicles 27:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in die loop van die tweede maand was Dodai 'n Ahohiet, en van sy afdeling was ook die owerste Miklot; in sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Dodai, ’n afstammeling van Agoag, was bevelvoerder van die tweede afdeling, wat die tweede maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling, en Miklot was sy hoofoffisier.
Afrikaans 1933/1953 En oor die afdeling vir die tweede maand was Dódai, die Ahohiet; en oor sy afdeling was die bevelhebber Miklot; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaans 1983 Dodai uit Agoag was in bevel van die afdeling vir die tweede maand. Sy afdeling se hoofaanvoerder was Miklot.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die afdeling van die tweede maand was onder beheer van Dodai, uit Agoag. Miklot was die leier van sy afdeling. In sy afdeling was daar 24 000 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dodai van die stad Agoag was die hoof van die groep vir die tweede maand. Miklot was die hoof-offisier van sy groep, hulle was 24 000 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dodai uit Agoag was in bevel van die tweede afdeling vir die tweede maand. Sy afdeling se offisier was Miklot.