1 Chronicles 27:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ná Agitofel was Jojada, die seun van Benaja, en Abjatar; en die owerste van die koning se leër was Joab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agitofel is opgevolg deur Jojada, seun van Benaja, en Abjatar. Joab was die hoof van Israel se weermag. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ná Agitófel: Jójada, die seun van Benája, en Abjatar; en die leërowerste van die koning was Joab. |
| Afrikaans 1983 | Agitofel is later opgevolg deur Jojada seun van Benaja en deur Abjatar. Joab was die koning se leërhoof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ná Agitofel was dit Jojada, seun van Benaja, en Abjatar. Die bevelvoerder van die koning se leër was Joab. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ná Agitofel het Jojada seun van Benaja, en Abjatar raadgewers geword. Joab was die hoof van die koning se leër. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | (Agitofel is later opgevolg deur Jojada, Benaja se seun en deur Abjatar); Joab: die koning se leërhoof. |