1 Chronicles 27:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Agitofel was die koning se raadgewer, en Husai, die Arkiet, was die koning se metgesel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Agitofel was die koning se raadgewer. Gusai, die Arkiet, was die koning se vriend. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agitófel was raadgewer van die koning; en Húsai, die Arkiet, was die vriend van die koning. |
| Afrikaans 1983 | Agitofel was die raadgewer van die koning, en die Arkiet Gusai was die vriend van die koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Agitofel was die koning se raadgewer. Gusai, die man uit Ereg, was die vriend van die koning. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Agitofel was die koning se raadgewer en Gusai van die stad Erek was die koning se vriend. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Agitofel: die raadgewer van die koning; Gusai die Arkiet: die koning se vriend; |