1 Chronicles 27:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En oor die kleinvee was Jasiz, die Hageriet. Hulle almal was die owerstes van die goed wat koning Dawid s'n was.
Afrikaans (NLV) 2011 Jasis, die Hagareër, was in beheer van die koning se kleinvee. Al hierdie amptenare was opsigters oor koning Dawid se eiendom.
Afrikaans 1933/1953 En oor die kleinvee was Jasis, die Hagriet. Hulle almal was owerstes oor die besittinge van koning Dawid.
Afrikaans 1983 Die Hagareër Jasis was in beheer van die kleinvee. Dit was al die opsigters oor die besittings van koning Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor die kleinvee het Jasis, uit die nageslag van Hagar, toesig gehou. Al hierdie manne was toesighouers oor die besittings wat aan koning Dawid behoort het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jasis van die Hagar-familie was die hoof oor die skape en bokke. Dit is al die manne wat hoofde was oor die goed van koning Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die toesighouer oor die kleinvee was die Hagareër Jasis. Hulle was almal toesighouers oor koning Dawid se besittings.