1 Chronicles 27:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook oor die kamele was Obil, die Ismaeliet, en oor die esels was Jehdja, die Meronotiet.
Afrikaans (NLV) 2011 Obil, die Ismaeliet, was in beheer van die kamele. Jegdeja van Meronot was in beheer van die donkies.
Afrikaans 1933/1953 En oor die kamele was Obil, die Ismaeliet; en oor die eselinne was Jégdeja, die Meronotiet.
Afrikaans 1983 Die Ismaeliet Obil was in beheer van die kamele, en Jegdeja uit Meronot in beheer van die donkies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oor die kamele het Obil, die Ismaeliet, toesig gehou, en oor die donkies, Jegdeja, uit Meronot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Obil van die Ismael-familie was die hoof oor die kamele. Jegdeja van die stad Meronot was die hoof oor die donkies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die toesighouer oor die kamele was die Ismaeliet Obil. Die toesighouer oor die donkies was Jegdeja, afkomstig uit Meronot.