1 Chronicles 27:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die kinders van Peres was die owerste van al die leërowerstes vir die eerste maand.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy was ’n afstammeling van Peres en was in beheer van al die offisiere vir die eerste maand.
Afrikaans 1933/1953 Uit die seuns van Peres was hy die hoof van al die leërowerstes vir die eerste maand.
Afrikaans 1983 Hy was uit die Peresgroep en was gedurende die eerste maand hoof van al die leëraanvoerders.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die nageslag van Peres was hy die hoof van al die aanvoerders van leërafdelings vir die eerste maand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy was van die Peres-familie en hy was die hoof van al die offisiere vir die eerste maand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy was uit die Peresgroep en in die eerste maand was hy hoof van al die leëroffisiere.