1 Chronicles 27:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van Dan, Asareel, die seun van Jeróham. Dit was die vorste van die stamme van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan Asarel, seun van Jerogam. Hulle was die leiers van die stamme van Israel.
Afrikaans 1933/1953 oor Dan was Asáreël, die seun van Jeróham. Dit was die owerstes van die stamme van Israel.
Afrikaans 1983 Asarel seun van Jerogam oor Dan. Dit was die manne in beheer van die Israelitiese stamme.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir Dan was dit Asarel, seun van Jerogam. Hulle was die aanvoerders van die stamme van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof van die Dan-stam was Asarel seun van Jerogam. Dit was die hoofde van die stamme van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan — Asarel, Jerogam se seun. Dit was die manne in beheer van die Israelitiese stamme.