1 Chronicles 27:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die halwe stam van Manasse in Gílead: Iddo, die seun van Sagaria; van Benjamin, Jaasiel, die seun van Abner;
Afrikaans (NLV) 2011 Manasse-oos Jiddo, seun van Sagaria. Benjamin Jaäsiël, seun van Abner.
Afrikaans 1933/1953 oor die halwe Manasse in Gílead was Iddo, die seun van Sagaría; oor Benjamin was Jaäsiël, die seun van Abner;
Afrikaans 1983 Jiddo seun van Sagaria oor die halwe Manassestam in Gilead; Jaäsiël seun van Abner oor Benjamin;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir die halwe stam van Manasse in Gilead was dit Jiddo, seun van Sagaria; vir Benjamin was dit Jaäsiël, seun van Abner;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof van die ander helfte van die Manasse-stam in die land Gilead was Jiddo seun van Sagaria. Die hoof van die Benjamin-stam was Jaäsiël seun van Abner.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Manasse (in Gilead) — Jiddo, Sagaria se seun Benjamin — Jaäsiël, Abner se seun