1 Chronicles 27:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die kinders van Efraim: Hoséa, die seun van Asája; van die halwe stam van Manasse, Joël, die seun van Pedaja; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Efraim Hosea, seun van Asasja. Manasse-wes Joël, seun van Pedaja. |
| Afrikaans 1933/1953 | oor die seuns van Efraim was Hoséa, die seun van Asásja; oor die halwe stam van Manasse was Joël, die seun van Pedája; |
| Afrikaans 1983 | Hosea seun van Asasja oor die Efraimiete; Joël seun van Pedaja oor die halwe Manassestam; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir die nageslag van Efraim was dit Hosea, seun van Asasja; vir die halwe stam van Manasse was dit Joël, seun van Pedaja; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof van die Efraim-stam was Hosea seun van Asasja. Die hoof van die helfte van die Manasse-stam wes van die Jordaan-rivier was Joël seun van Pedaja. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Efraim — Hosea, Asasja se seun Manasse (wes van die Jordaan). Joël, Pedaja se seun |