1 Chronicles 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Oor die eerste afdeling vir die eerste maand was Jasobam, die seun van Sabdiël, en in sy afdeling was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jasobam, seun van Sabdiël, was bevelvoerder van die eerste afdeling, wat die eerste maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling. |
| Afrikaans 1933/1953 | oor die eerste afdeling vir die eerste maand was Jasóbeam, die seun van Sábdiël; en by sy afdeling was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans 1983 | Jasobam seun van Sabdiël was in bevel van die eerste afdeling, dié vir die eerste maand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die eerste afdeling vir die eerste maand was onder beheer van Jasobam, seun van Sabdiël. In sy afdeling was daar 24 000 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jasobam seun van Sabdiël was die hoof van die eerste groep vir die eerste maand. Daar was 24 000 manne in sy groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die eerste afdeling, wat verantwoordelik was vir die eerste maand, was onder die bevel van Jasobam, Sabdiël se seun. |