1 Chronicles 27:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van Sébulon: Ismaja, die seun van Obadja; van Naftali, Jérimot, die seun van Asriël;
Afrikaans (NLV) 2011 Sebulon Jismaja, seun van Obadja. Naftali Jerimot, seun van Asriël.
Afrikaans 1933/1953 oor Sébulon was Jismája, die seun van Obádja; oor Náftali was Jérimot, die seun van Asriël;
Afrikaans 1983 Jismaja seun van Obadja oor Sebulon; Jerimot seun van Asriël oor Naftali;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir Sebulon was dit Jismaja, seun van Obadja; vir Naftali was dit Jerimot, seun van Asriël;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof van die Sebulon-stam was Jismaja seun van Obadja. Die hoof van die Naftali-stam was Jerimot seun van Asriël.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sebulon — Jismaja, Obadja se seun Naftali — Jerimot, Asriël se seun