1 Chronicles 27:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van Juda, Elihu, een van die broers van Dawid; van Issaskar, Omri, die seun van Mígael;
Afrikaans (NLV) 2011 Juda Elihu, ’n broer van Dawid. Issaskar Omri, seun van Migael.
Afrikaans 1933/1953 oor Juda was Elíhu, uit die broers van Dawid; oor Issaskar was Omri, die seun van Mígael;
Afrikaans 1983 Elihu, uit die broers van Dawid, oor Juda; Omri seun van Migael oor Issaskar;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir Juda was dit Elihu, een van die broers van Dawid; vir Issaskar was dit Omri, seun van Migael;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof van die Juda-stam was Elihu, 'n broer van Dawid. Die hoof van die Issaskar-stam was Omri seun van Mikael.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda — Elihu, een van Dawid se broers Issaskar — Omri, Migael se seun