1 Chronicles 27:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van die Leviete: Hasabja, die seun van Kemuel; van die Aäroniete, Sadok; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Levi Gasabja, seun van Kemuel. Aäron (priesters) Sadok. |
| Afrikaans 1933/1953 | oor die Leviete was Hasábja, die seun van Kémuel; oor die Aäroniete, Sadok; |
| Afrikaans 1983 | Gasabja seun van Kemuel oor Levi; Sadok oor die Aäroniete; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vir Levi was dit Gasabja, seun van Kemuel; vir Aäron was dit Sadok; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof van die Levi-stam was Gasabja seun van Kemuel. Die hoof van die Aäron-familie was Sadok. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Levi — Gasabja, Kemuel se seun Aäron (die priesters) — Sadok |