1 Chronicles 27:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder oor die stamme van Israel: die owerste van die Rubeniete was Eliëser, die seun van Sigri; van die Simeoniete, Sefátja, die seun van Máäga; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die volgende was die stamme van Israel en hulle leiers: Stam Leier Ruben Eliëser, seun van Sikri. Simeon Safatja, seun van Maäka. |
| Afrikaans 1933/1953 | En oor die stamme van Israel: bevelhebber oor die Rubeniete was Eliëser, die seun van Sigri; oor die Simeoniete was Safátja, die seun van Máäga; |
| Afrikaans 1983 | Die beheer oor die Israelitiese stamme was soos volg: Die hoofamptenaar Eliëser seun van Sikri was oor die Rubeniete; Sefatja seun van Maäka oor die Simeoniete; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Persone in beheer van die stamme van Israel: Vir die Rubeniete was die leier Eliëser, seun van Sigri; vir die Simeoniete was dit Sefatja, seun van Maäga; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die name van die hoofde van die stamme van die Israeliete. Die hoof van die Ruben-stam was Eliëser seun van Sikri. Die hoof van die Simeon-stam was Sefatja seun van Maäka. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende is ’n lys van die stamme van Israel en hulle leiers. Stam Leier Ruben — Eliëser, Sikri se seun Simeon — Sefatja, Maäka se seun |