1 Chronicles 27:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die elfde owerste vir die elfde maand was Benaja, die Piratoniet, van die kinders van Efraim; en in sy afdeling was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Benaja van Piraton in Efraim was bevelvoerder van die elfde afdeling, wat die elfde maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die elfde vir die elfde maand was Benája, die Pireatoniet, uit die seuns van Efraim; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend. |
| Afrikaans 1983 | Die elfde, vir die elfde maand, was Benaja, uit Piraton in Efraim. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die elfde, vir die elfde maand, was Benaja, uit Piraton, uit die nageslag van Efraim. In sy afdeling was daar 24 000 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof vir die elfde maand was Benaja van die stad Piraton. Benaja was van die Efraim-stam. Daar was 24 000 manne in sy groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Benaja, afkomstig uit Piraton in Efraim, was in bevel van die elfde afdeling vir die elfde maand. |