1 Chronicles 27:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die tiende owerste vir die tiende maand was Maharai, die Netofatiet, van die Sargiete; en in sy afdeling was vier en twintig duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Marai, ’n afstammeling van Sera uit Netofa was bevelvoerder van die tiende afdeling, wat die tiende maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaans 1933/1953 Die tiende vir die tiende maand was Máharai, die Netofatiet, van die Sargiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaans 1983 Die tiende, vir die tiende maand, was Marai, van Netofa uit die Seraggroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tiende, vir die tiende maand, was Marai, uit Netofa, uit die Seragfamilie. In sy afdeling was daar 24 000 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof vir die tiende maand was Magrai van die stad Netofa. Magrai was van die Serag-familie. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Marai, ’n afstammeling van Serag uit Netofa, was in bevel van die tiende afdeling vir die tiende maand.