1 Chronicles 27:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die negende owerste vir die negende maand was Abiëser, die Anetotiet, van die Benjaminiete; en in sy afdeling was vier en twintig duisend. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Abiëser van Anatot, bevelvoerder van die negende afdeling, was die negende maand aan diens. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die negende vir die negende maand was Abiëser, die Anatotiet, van die Benjaminiete; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend. |
| Afrikaans 1983 | Die negende, vir die negende maand, was Abiëser, uit Anatot in Benjamin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die negende, vir die negende maand, was Abiëser, uit Anatot, uit die stam van Benjamin. In sy afdeling was daar 24 000 man. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoof vir die negende maand was Abiëser van die stad Anatot. Abiëser was van die Benjamin-stam. Daar was 24 000 manne in sy groep. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abiëser, afkomstig uit Anatot in Benjamin, was in bevel van die negende afdeling vir die negende maand. |