1 Chronicles 27:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die sewende owerste vir die sewende maand was Heles, die Peloniet, van die kinders van Efraim; en in sy afdeling was vier en twintig duisend.
Afrikaans (NLV) 2011 Geles, ’n afstammeling van Efraim uit Pelon, was bevelvoerder van die sewende afdeling, wat die sewende maand aan diens was. Daar was 24 000 soldate in sy afdeling.
Afrikaans 1933/1953 Die sewende vir die sewende maand was Heles, die Peloniet, uit die seuns van Efraim; by sy afdeling was ook vier en twintig duisend.
Afrikaans 1983 Die sewende, vir die sewende maand, was Geles, uit Pelon in Efraim.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die sewende, vir die sewende maand, was Geles, uit Pelon, uit die nageslag van Efraim. In sy afdeling was daar 24 000 man.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die hoof vir die sewende maand was Geles van die Efraim-stam. Daar was 24 000 manne in sy groep.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Geles, afkomstig uit Pelon in Efraim, was in bevel van die sewende afdeling vir die sewende maand.