1 Chronicles 26:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Meselemia het seuns en broers gehad, sterk manne, agtien.
Afrikaans (NLV) 2011 Meselemja se agtien seuns en families was ook bekwame mans.
Afrikaans 1933/1953 Meselémja het ook seuns en broers gehad, flukse manne, agttien.
Afrikaans 1983 Van Meselemja was daar agtien bekwame seuns en broers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Meselemja het onverskrokke seuns en familielede gehad – 18 van hulle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Meselemja se seuns en sy ander familie was ook manne wat goed kon werk, hulle was 18 manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Meselemja se agtien seuns en broers was ook begaafde mense.