1 Chronicles 26:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al hierdie kinders van Obed-Edom: hulle en hulle seuns en hulle broers, bekwame manne vir die diens, was twee en sestig uit Obed-Edom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle almal was afstammelinge van Obed-Edom, insluitende hulle seuns en kleinseuns, 62 in totaal. Hulle was bekwame mans, goed gekwalifiseer vir hulle werk.
Afrikaans 1933/1953 Hulle almal was uit die seuns van Obed-Edom, hulle en hul seuns en hul broers, flukse manne, bekwaam vir die diens; twee en sestig van Obed-Edom.
Afrikaans 1983 Hulle was almal uit die nageslag van Obed-Edom. Hulle sowel as hulle seuns en broers was bekwame manne, flink in die diens. Obed-Edom se groep was twee en sestig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Al hierdie manne het van Obed-Edom afgestam. Hulle, hulle seuns en hulle familielede was bekwaam, met die vermoë om die taak te verrig – die 62 van Obed-Edom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al hierdie manne was van die Obed-Edom-familie. Hulle en hulle seuns en hulle ander familie was manne wat goed kon werk. Daar was 62 manne van die Obed-Edom-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hierdie nakomelinge van Obed-Edom, asook hulle seuns en die res van die familie, was begaafde mans wat goed was in hulle werk. Obed-Edom se groep was 62.