1 Chronicles 26:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Semája; Otni en Refael en Obed, Elsabad, wie se broers sterk manne was, Elihu en Semágja. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle name was Otni, Refael, Obed en Elsabad. Hulle familie, Elihu en Semakja, was ook bekwame mans. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Semája was Otni en Réfael en Obed, Élsabad; sy broers, flukse manne: Elíhu en Semágja. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Semaja was Otni, Refael, Obed, Elsabad, en sy broers was Elihu en Semakja, knap mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Semaja se seuns was Otni, Refael, Obed en Elsabad. Sy familielede Elihu en Semagja was onverskrokke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die seuns van Semaja was Otni, Refael, Obed en Elsabad. Hulle broers was Elihu en Semakja, en hulle was twee manne wat goed kon werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die seuns van Semaja was Otni, Refael, Obed, Elsabad, en sy broers was Elihu en Semakja, knap manne. |