1 Chronicles 26:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook vir sy seun Semája is seuns gebore wat regeer in die hele huis van hulle vader, want hulle was dapper helde.
Afrikaans (NLV) 2011 Obed-Edom se seun Semaja het uiters bekwame seuns gehad wat posisies van groot gesag in die familiegroep verwerf het.
Afrikaans 1933/1953 Ook vir sy seun Semája is seuns gebore wat in hulle familie geheers het, want hulle was dapper helde.
Afrikaans 1983 Sy seun Semaja het vader geword van seuns wat gesagsposisies in hulle familie beklee het, want hulle was bekwame mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir Semaja, sy seun, is die volgende seuns gebore – heersers van hulle familie omdat hulle dapper krygers was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Obed-Edom se seun Semaja het seuns gehad wat leiers was in hulle families, want hulle was belangrike mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy seun Semaja het seuns gehad wat hoë posisies in hulle familie beklee het, want hulle was begaafde mense.