1 Chronicles 26:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ammiël die sesde, Issaskar die sewende, Peultai die agtste; want God het hom geseën.
Afrikaans (NLV) 2011 Ammiël, die sesde, Issaskar, die sewende, en Peülletai, die agtste. God het Obed-Edom ryklik geseën.
Afrikaans 1933/1953 Ammiël die sesde, Issaskar die sewende, Peülletai die agtste; want God het hom geseën.
Afrikaans 1983 die sesde Ammiël, die sewende Issaskar, die agste Peülletai. God het vir Obed-Edom besonderlik geseën.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ammiël die sesde, Issaskar die sewende en Peülletai die agtste, want God het hom geseën.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die sesde Ammiël, die sewende Issaskar en die agtste Peülletai. God het vir Obed-Edom werklik geseën.