1 Chronicles 26:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verder was die seuns van Obed-dom: Semaja, die eersgeborene, Josabad, die tweede, Joag, die derde, en Sakar, die vierde, en Netáneël, die vyfde, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Obed-Edom was Semaja, die oudste, Josabad, die tweede, Joag, die derde, Sakar, die vierde, Netanel, die vyfde, |
| Afrikaans 1933/1953 | Obed-Edom het ook seuns gehad: Semája was die eersgeborene, Jósabad die tweede, Joag die derde en Sagar die vierde en Netáneël die vyfde, |
| Afrikaans 1983 | Die oudste seun van Obed-Edom was Semaja, die tweede Josabad, die derde Joag, die vierde Sakar, die vyfde Netanel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Obed-Edom het die volgende seuns gehad: Semaja die eersgeborene, Josabad die tweede, Joag die derde, Sagar die vierde, Netanel die vyfde, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [4-5] Obed-Edom het ag seuns gehad, want God het hom geseën. Die seuns was Semaja, Josabad, Joag, Sakar, Netanel, Ammiël, Issaskar en Peülletai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Obed-Edom se oudste seun was Semaja, die tweede Josabad, die derde Joag, die vierde Sakar, die vyfde Netanel, |