1 Chronicles 26:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die Jishariete was Kenánja en sy seuns vir die uiterlike sake oor Israel, vir beamptes en regters.
Afrikaans (NLV) 2011 Van die Jisharfamilie het Kenanja gekom. Hy en sy seuns is aangestel om buite die tempel as opsigters en regters in Israel te dien.
Afrikaans 1933/1953 Van die Jishariete was Kenánja en sy seuns opsigters en regters oor Israel vir die uitwendige sake;
Afrikaans 1983 Kenanja en sy seuns uit die Jishargroep was belas met werksaamhede buite die tempel. Hulle moes in Israel die orde handhaaf en vir die regspraak sorg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die nakomelinge van Jishar betref: Kenanja en sy seuns het buite die •tempel as opsieners en regters oor Israel opgetree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kenanja en sy seuns van die Jishar-familie het nie in die tempel gewerk nie, hulle moes voormanne en regters wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Jishargroep, Kenanja en sy familie, het allerlei soorte werk buite die tempel gedoen, soos om die orde te handhaaf en regters te wees.