1 Chronicles 26:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Uit die buit wat in gevegte gewen is, het hulle gewy om die huis van die HERE te onderhou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie mans het deel van die buit wat hulle in oorloë gekry het, gewy om die huis van die Here in stand te hou. |
| Afrikaans 1933/1953 | van die oorloë en van die buit het hulle dit geheilig om die huis van die HERE daarmee uit te rus-- |
| Afrikaans 1983 | Hulle het van die buit uit die oorloë gewy om die huis van die Here te onderhou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as deel van die oorlogsbuit het hulle dit gewy vir die instandhouding van die huis van die Here – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het van die goed gegee wat hulle in oorloë gevat het van die vyande, hulle het dit gewy om in die tempel te gebruik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ’n deel van hulle oorlogsbuit gegee om die huis van die Here te help onderhou. |