1 Chronicles 26:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Sebuel, die seun van Gersom, die seun van Moses, was owerste oor die skatte. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die familiegroep van Amram was Sebael, ’n afstammeling van Gersom, seun van Moses, die hoofamptenaar van die skatkamers. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sébuel, die seun van Gersom, die seun van Moses, was owerste oor die skatte. |
| Afrikaans 1983 | was Subael, seun van Moses se seun Gersom, die hoofamptenaar belas met toesig oor die skatte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Subael, seun van Gersom, seun van Moses, was die leier wat moes toesig hou oor die skatte. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Amramgroep: Subael was ’n afstammeling van Moses se seun Gersom. Subael was die hoof oor die tempelskatte. |