1 Chronicles 26:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die Amramiete en Jishariete, Hebroniete en Ussieliete:
Afrikaans (NLV) 2011 Hier is die leiers wat afgestam het van Amram, Jishar, Hebron en Ussiël:
Afrikaans 1933/1953 Wat die Amramiete, die Jishariete, die Hebroniete, die Ussiëliete betref,
Afrikaans 1983 Uit die groepe van Amram, Jishar, Hebron en Ussiël
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die nakomelinge van Amram, Jishar, Hebron en Ussiël betref:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [23-24] Van die families Amram, Jishar, Hebron en Ussiël was daar hierdie leiers: Subael seun van Gersom seun van Moses was die hoof oor die stoorkamers.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier volg ’n lys van die mense wat van Amram, Jishar, Hebron en Ussiël afgestam het.