1 Chronicles 26:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Jehieli; Setam en Joël, sy broer, wat oor die skatte van die huis van die HERE was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Jegiël, Setam en Joël, was in beheer van die skatkamers van die huis van die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seuns van Jehiëli: Setam en Joël, sy broer, was oor die skatte van die huis van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die seuns van Jegiël, Setam en sy broer Joël, moes toesig hou oor die skatte van die huis van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jegiël se seuns was Setam en sy broer Joël. Dit was hulle taak om die skatte in die huis van die Here op te pas. |