1 Chronicles 26:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die seuns van Laadan betref; die seuns van die Gersoniet Laadan, familiehoofde, van Laadan, die Gersoniet, was Jehieli. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die familie van Ladan in die Gersonfamilie was Jegiël die leier. |
| Afrikaans 1933/1953 | die seuns van Láedan, die seuns van die Gersoniet Láedan, die familiehoofde van Láedan, die Gersoniet: Jehiëli; |
| Afrikaans 1983 | [21-22] Uit die Jegiëlgroep was daar Setam en sy broer Joël. Hulle was uit die nageslag van Ladan, dit is afstammelinge van die Gersonitiese lyn deur Ladan, en familiehoofde van Ladan die Gersoniet. Hulle was in beheer van die skatte van die huis van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | was die nageslag van Ladan verantwoordelik, nakomelinge van Gerson deur Ladan. Die familiehoofde wat deur Ladan van Gerson afstam, Jegiël, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [21-22] Jegiël en sy seuns Setam en Joël. Jegiël was die seun van Ladan en hulle was van die Gerson-familie. Hulle moes wagstaan by die stoorkamers. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Uit die nageslag van Ladan, ’n lid van die Gersonfamilie, was Jegiël die leier. |