1 Chronicles 26:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En van die Leviete was Ahía oor die skatte van die huis van God en oor die skatte van die gewyde dinge.
Afrikaans (NLV) 2011 Ander Leviete wat deur Agija gelei is, was in beheer van die skatkamers van die huis van God en die pakhuise.
Afrikaans 1933/1953 En die Leviete, hulle broers, oor die skatte van die huis van God en oor die skatte van die heilige gawes was:
Afrikaans 1983 Sommige van hulle Levitiese ampsgenote het toesig gehou oor die tempelskatte en oor die wydingsgeskenke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder, wat die Leviete betref, hulle familielede moes toesig hou oor die skatte van die huis van God. Vir die gewyde skatte
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander Leviete van hierdie families wat die stoorkamers van die tempel en die gewyde presente moes oppas, was
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ander Leviete onder leiding van Agija was in beheer van die skatkamers van die tempel en die stoorkamers.