1 Chronicles 26:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Meselemja was: Sagaria, die eersgeborene, Jedíael, die tweede, Sebadja, die derde, Jatniël, die vierde,
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Meselemja was Sagaria, die oudste, Jediael, die tweede, Sebadja, die derde, Jatniël, die vierde,
Afrikaans 1933/1953 En Meselémja het seuns gehad: Sagaría, die eersgeborene, Jedíael, die tweede, Sebádja, die derde, Játniël, die vierde,
Afrikaans 1983 Die oudste seun van Meselemja was Sagaria, die tweede Jediael, die derde Sebadja, die vierde Jatniël,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Meselemja het die volgende seuns gehad: Sagaria die eersgeborene, Jediael die tweede, Sebadja die derde, Jatniël die vierde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [2-3] Meselemja het sewe seuns gehad, hulle was Sagaria, Jediael, Sebadja, Jatniël, Elam, Joganan en Eljehoënai.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Meselemja se oudste seun was Sagaria, die tweede Jediael, die derde Sebadja, die vierde Jatniël,