1 Chronicles 26:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die afdelings van die poortwagters onder die seuns van Kore en onder die seuns van Merári.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was die afdelings van die poortwagters van die familiegroepe van Korag en Merari.
Afrikaans 1933/1953 Dit was die afdelings van die poortwagters van die seuns van die Koragiete en van die seuns van Merári.
Afrikaans 1983 Dit was dan die afdelings poortwagte, van die Korag- en die Merarigroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was dan die afdelings van die poortwagte van die familie van Korag en die familie van Merari.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was die groepe poortwagte van die Korag-familie en die Merari-familie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit was die poortwaggroepe. Hulle was uit die Korag- en die Merarifamilie.