1 Chronicles 26:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Teen die ooste was ses Leviete, noordwaarts vier per dag, suidwaarts vier per dag, en na Asuppim twee en twee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ses Leviete is vir elke dag aan die oostelike ingang toegeken, vier vir die noordelike ingang, vier vir die suidelike ingang en twee vir die pakhuise. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die ooste was ses Leviete; vir die noorde daagliks vier; vir die suide daagliks vier; maar by die huis van die voorrade telkens twee. |
| Afrikaans 1983 | By die oospoort was ses Leviete, by die noordpoort elke dag vier, by die suidpoort elke dag vier en by die voorrade elke keer twee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aan die oostekant 6 Leviete; aan die noordekant daagliks 4; aan die suidekant daagliks 4; by die voorraadkamers twee-twee; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | By die oos-poort het elke dag ses Leviete waggestaan, by die noord-poort was daar vier wagte, en by die stoorkamers was daar altyd twee wagte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ses Leviete by die oospoort was, vier elke dag by die noordpoort, vier elke dag by die suidpoort en elke keer twee by die voorrade. |