1 Chronicles 26:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vir Suppim en Hosa het die lot uitgekom weswaarts, met die poort Salleget, by die opgangpad, wyk teen wyk.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan Suppim en Gosa is die westelike ingang toegeken en ook die ingang wat na die tempel lei.
Afrikaans 1933/1953 op Suppim en op Hosa vir die weste by die poort Salléget aan die grootpad wat opdraand loop, wag naas wag.
Afrikaans 1983 Suppim en Gosa het die wespoort gekry, asook die Salleketpoort by die pad na die noorde toe. Die een wagbeurt het op die ander gevolg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir Suppim en Gosa was dit die westekant, saam met die Sallegetpoort by die pad teen die opdraande. Afdeling vir afdeling was daar:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en Suppim en Gosa om wag te staan by die wes-poort en by die Salleket-poort na die boonste pad. Die familie-groepe het wagbeurte gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wespoort is aan Suppim en Gosa toegewys, asook die Salleketpoort op die boonste pad. Die wagbeurte is só ingedeel dat daar