1 Chronicles 26:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Na Obed-Edom suidwaarts; en vir sy seuns die huis van Asuppim.
Afrikaans (NLV) 2011 Die suidelike ingang het na Obed-Edom gegaan, en sy seuns was in beheer van die pakhuise.
Afrikaans 1933/1953 op Obed-Edom vir die suide; en op sy seuns vir die huis van die voorrade;
Afrikaans 1983 Die suidpoort is toegewys aan Obed-Edom, en die voorraadgebou aan sy seuns.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vir Obed-Edom was dit op die suidekant; vir sy seuns by die voorraadkamers;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Obed-Edom het die lootjie getrek om by die suid-poort wag te staan, sy seuns om by die stoorkamers wag te staan,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die suidpoort is toegewys aan Obed-Edom, en die voorraadgebou aan sy seuns.