1 Chronicles 26:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hilkía die tweede, Tebalja die derde, Sagaria die vierde; al die seuns en broers van Hosa was dertien.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy ander seuns was Gilkija, die tweede, Tebalja, die derde, en Sagaria, die vierde. Gosa se familie wat as poortwagters gedien het, was dertien in totaal.
Afrikaans 1933/1953 Hilkía was die tweede, Tebálja die derde, Sagaría die vierde; al die seuns en broers van Hosa was dertien.
Afrikaans 1983 Die tweede was Gilkija, die derde Tebalja, die vierde Sagaria. Gosa het dertien seuns en broers gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gilkija was die tweede, Tebalja die derde en Sagaria die vierde. Gosa se seuns en familielede was altesaam 13.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die ander seuns was Gilkija, Tebalja en Sagaria. Daar was 13 seuns en ander familie van Gosa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van sy ander kinders was Gilkija, die tweede, Tebalja, die derde en Sagaria, die vierde. Gosa het dertien seuns en broers gehad.