1 Chronicles 26:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat die afdelings van die poortwagters betref: Van die Korgiete was Meselemja, die seun van Kore, uit die seuns van Asaf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hier is die afdelings van die poortwagters: Van die Koragiete was daar Meselemja, seun van Kore, uit die geslag van Asaf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat die afdelings van die poortwagters betref, by die Koragiete het behoort Meselémja, die seun van Kore, van die seuns van Ébjasaf. |
| Afrikaans 1983 | Wat betref die afdelings poortwagte was daar van die Koragiete Meselemja seun van Kore, uit die geslag van Asaf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat die afdelings van die poortwagte betref: Vir die Koragiete was dit Meselemja, seun van Kore, uit die nageslag van Asaf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was ook groepe poortwagte. Van die Korag-familie was daar Meselemja seun van Kore, hy was een van die seuns van Asaf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier volg ’n lys van almal wat poortwagte was. Uit die Koragfamilie was daar Meselemja, Kore se seun uit die geslag van Asaf. |