1 Chronicles 25:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die eerste lot het vir Asaf uitgekom vir Josef, die tweede vir Gedalja, wat saam met sy broers en seuns twaalf was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die eerste lot het op Josef van die Asafgroep geval, en twaalf van sy seuns en bloedverwante. Die tweede lot het op Gedalja geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953 En die eerste lot het uitgekom vir Asaf, naamlik vir Josef; die tweede vir Gedálja; hy en sy broers en sy seuns was twaalf;
Afrikaans 1983 Die eerste lot het op Josef, uit die nageslag van Asaf, geval; die tweede op Gedalja,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die eerste lot vir Asaf het geval op Josef; die tweede op Gedalja, hy en sy broers en seuns – 12;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [9-31] Toe hulle lootjies getrek het vir die Asaf-familie, was Josef eerste, Gedalja was tweede, Sakkur derde, Jisri vierde, Netanja vyfde, Bukkija sesde, Jesarela sewende, Jesaja agste, Mattanja negende, Simi tiende, Asarel elfde, Gasabja twaalfde, Subael dertiende, Mattitja veertiende, Jeremot vyftiende, Gananja sestiende, Josbekasa sewentiende, Ganani agtiende, Malloti negentiende, Eliata twintigste, Hotir een-en-twintigste, Giddalti twee-en-twintigste, Magasiot drie-en-twintigste en Romamti-Eser vier-en-twintigste. Daar was twaalf mans in elke groep, dit was die leier, sy seuns en die ander Leviete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die eerste lot het op Josef, uit die nageslag van Asaf, geval; die tweede op Gedalja en twaalf van sy seuns en familielede,