1 Chronicles 25:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die getal van hulle met hulle broers wat in die liedere van die HERE onderrig was, almal wat listig was, was twee honderd agt en tagtig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle en hulle families is almal opgelei om voor die Here musiek te maak. Elkeen van hulle, 288 in totaal, was ’n bedrewe musikant. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle getal saam met hulle broers wat geoefend was in die gesang tot eer van die HERE, almal meesters, was twee honderd agt en tagtig. |
| Afrikaans 1983 | Saam met hulle ampsgenote wat in sang ter ere van die Here onderrig was, was die getal opgeleides twee honderd ag en tagtig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle getal, saam met hulle stamgenote wat opgelei was in sang vir die Here, elkeen wat bedrewe was, was 288. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was 288 mense wat musiek vir die Here kon maak saam met die ander Leviete wat geleer het om te sing. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle en hulle families was opgelei om musiek te maak. Al 288 van hulle was goeie musikante. |