1 Chronicles 25:31 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vier en twintigste vir Romamtieser, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die 24ste lot het op Romamti-Eser geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante. |
| Afrikaans 1933/1953 | die vier en twintigste vir Romámti-Eser; sy seuns en sy broers, twaalf. |
| Afrikaans 1983 | die vier en twintigste op Romamti-Eser. Elke groep, die leier, sy seuns en ampsgenote, was twaalf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die vier-en-twintigste op Romamti-Eser, sy seuns en sy broers – 12. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die 24ste op Romamti-Eser en twaalf van sy seuns en familielede. |