1 Chronicles 25:30 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die drie-en-twintigste vir Mahasiot, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011 Die 23ste lot het op Magasiot geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953 die drie en twintigste vir Mahásiot; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983 die drie en twintigste op Magasiot,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die drie-en-twintigste op Magasiot, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die 23ste op Magasiot en twaalf van sy seuns en familielede,