1 Chronicles 25:29 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die twee-en-twintigste vir Giddalti, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011 Die 22ste lot het op Giddalti geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953 die twee en twintigste vir Giddálti; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983 die twee en twintigste op Giddalti,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die twee-en-twintigste op Giddalti, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die 22ste op Giddalti en twaalf van sy seuns en familielede,