1 Chronicles 25:24 — Compare Translations

6 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die sewentiende vir Josbekasa, hy, sy seuns en sy broers, was twaalf;
Afrikaans (NLV) 2011 Die sewentiende lot het op Josbekasa geval, hy en twaalf van sy seuns en bloedverwante.
Afrikaans 1933/1953 die sewentiende vir Josbekása; sy seuns en sy broers, twaalf;
Afrikaans 1983 die sewentiende op Josbekasa,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die sewentiende op Josbekasa, sy seuns en sy broers – 12;
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die sewentiende op Josbekasa en twaalf van sy seuns en familielede,